LIEWEHEERSBESIE KLEUTERSKOOL
Die Kleuterskool waar ons speel-speel slim word!
![]() | Baie welkom by ons webblad!Lieweheersbesie Kleuterskool is geleë in Tassel Straat 606, Garsfontein, Pretoria-Oos, en bestaan al sedert Julie 2010! Die skool is onder die bestuur van Linda van der Nest. Die skool kan enige ouderdom vanaf 1 maand tot 5 jaar akkommodeer!
Ons bestuur en personeel verbind ons tot die volgende:
Kirrikulum Die volgende leerareas word aangespreek:
|
KLASSIESLieweheersbesie Kleuterskool bestaan tans uit twee klassies:
| BUITEMUURSE AKTIWITEITE
|
